Hugh Franklin (akteur)

Hugh Franklin
Geboorte (1916-08-24)24 Augustus 1916
Sterfte 26 September 1986 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1938–83
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugh Franklin (24 Augustus 1916 – 26 September 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Love of Life (1951), Dark Shadows (1966), en All My Children (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy